You are currently viewing SKOOLNUUS 3/12/2015

SKOOLNUUS 3/12/2015

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

SUID-NATALLER TOEKENNING 2015

Carla en Josh du Plessis het verlede jaar geskiedenis gemaak toe hulle as Hoofdogter en Hoofseun aangewys is. Hulle het albei op Akademiese, Sport en Kultuurgebied uitgeblink.

Vanjaar het hulle weer geskiedenis gemaak toe hulle albei die Suid-Nataller Toekenning van 2015 ontvang het. Baie geluk julle twee!

IMG_7822

Foto A:

Carla du Plessis (Hoofdogter), Me MC Botha (Skoolhoof) en Josh du Plessis (Hoofseun)