Tariewe 2026 (PDF)
Skoolfooie
In ooreenstemming met ‘n besluit wat jaarliks op `n algemene jaarvergadering van ouers geneem word, beloop die skoolfooie vir 2026 R28 500 per kind.
Ouers wat die volle skoolgeld voor 28 Februarie vereffen kom in aanmerking vir korting van 5%.
Ouers wat in aanmerking kom vir subsidie op skoolgeld volgens departementele beleid, moet aansoek doen sodra die skole begin. ALLE aansoeke moet voor 28 Februarie ingedien word.
Koshuisfooie ( Vooruitbetaalbaar per Kwartaal)
- Die koshuisfooie vir 2026 beloop R34 000 leerlinge wat oor naweke huis toe gaan.
- Die koshuisfooie vir 2026 beloop R40 000 leerlinge wat oor naweke inslaap.
