LEIERSKAP
Suidies bied leerders op vele terreine geleenthede om hul leierskapvaardighede te ontwikkel. Deel van die skool se missie is om deur middel van opvoedende onderwys leerders so te help ontwikkel dat hulle uiteindelik volwaardige landsburgers word wat ‘n sinvolle bydrae tot die Suid-Afrikaanse gemeenskap lewer.
2025 LEIERS
Alhoewel Suidies se leierskapsontwikkeling veel wyer as die Suidiesleerling strek, is die Suidiesleerling die skool se verteenwoordigende leerderraad. Hierdie leierskorps word jaarliks demokraties deur die leerders verkies.
Na ‘n intensiewe opleidingstydperk kry die leerlingraad die geleentheid om die skoolgemeenskap te dien. Die leerlingraad verrig verskeie dienstake en stel deurlopend ‘n navolgenswaardige voorbeeld.
Hiermee is die Suidies leerderraad vir 2025:
HOOFSTROOM 2025:
- Tristen Steyn – Hoofseun
- Lara Jordaan – Hoofdogter
- Andreas Haji-Varnavas – Onderhoofseun-Akademie
- Zoë van Rooyen – Onderhoofmeisie – Akademie
- Gavin Pretorius – Onderhoofseun- Kultuur
- Zonique du Plooy – Onderhoofmeisie – Kultuur
- Keagan van der Bergh – Onderhoofseun – Sport
- Stefni Botha – Onderhoofmeisie – Sport
- Georgia Buys
- Jordan Cloete
- Xander Delport
- Chevonne Droste
- Shalan du Bois
- Emily du Preez
- Aaron Jacobs
- Celeste Koekemoer
- Tristan Kruger
- Juvan Labuschagne
- Jandi Landsberg
- Matthew Laubscher
- Righardt Leach
- Anne-Marie Lourens
- Uvaldi Melville
- Aiden Meyer
- Balane Pillay
- Anika Prins
- Jonathan Prinsloo
- Tregan Schoeman
- Jolin Smith
- Andries Steyn
- San-Mari van den Berg
- Amber van Wyk
- Karien van Wyk
- Joy-Rose Zaayman
Voorberoepsdepartement 2025:
- Theagan Adiah – Hoofseun
- Sonell Dicken
- Dominique Gosling
- Franchelle Herbst
- Marissa Kruger
- Marjulane Kruger
- Ayanda Ngcobo
- Mbali Toli
- Rudi van Eeden
- Manc’amahle Xhangayi
Koshuisprefekte 2025:
- Jaydon Jansen – Hoofseun/Headboy
- Xania Bosman
- Stefni Botha
- Dominique Gosling
- Rikus Henning
- Chanté Marks
- Minke Slabbert
- Lorenzo Thompson
KLIK HIER OM VORIGE LEIERS TE SIEN
Die Gr 11-leerders sowel as Voorberoepsdepartement Y4 word gedurende Augustus/September verkies. Tydens die prysuitdelingsfunksie word die hoofleiers aangewys. Prefekte doen diens pouses en verteenwoordig die skool op alle terreine.
VLR LEIERS
Hierdie leiers word jaarliks in Februarie vir ‘n dienstydperk van 12 maande verkies. Leerders word uit alle grade gekies sodat hulle verteenwoordigers in elke klas en graad het.
Hoofstroom Verteenwoordigende Leerlingraad 2024
- Graad 8
- Taylor Du Plooy
- Zuane Holtzhausen
- Wiane Van der Walt
- Graad 10
- Lerese Jordaan
- Eldon Potgieter
- Chante Neill
.
- Graad 9
- Anika Du Toit
- Kaylee Oosthuizen
- Ethan Hattingh (Van Zyl)
- Graad 11
- Ryan Beukes
- Keagan Van der Bergh
- Lara Jordaan
.
- Graad 12
- Diaan Botha
- Linda Nel
- Hannes Hoffman
Voorberoepsdepartement Verteenwoordigende Raad
Verteenwoordigende Raad van Leerders 2024:
- Jaar 1/Year 1
- 1A – Erwee van Greunen
- 1B – Tamar Burden
- Jaar 3/Year 3
- 3A – Theagan Adiah
- 3B – Rudi van Eeden
.
- Jaar 2/Year 2
- 2A – Xavier Fynn
- 2B – Minké Slabbert
- Jaar 4/Year 4
- 4A – Carel de Wet
- 4B – Christoffel Prinsloo