Tariewe 2025 (PDF)
Skoolfooie
In ooreenstemming met ‘n besluit wat jaarliks op `n algemene jaarvergadering van ouers geneem word, beloop die skoolfooie vir 2025 R26 000 per kind.
Ouers wat die volle skoolgeld voor 28 Februarie vereffen kom in aanmerking vir korting van 5%.
Ouers wat in aanmerking kom vir subsidie op skoolgeld volgens departementele beleid, moet aansoek doen sodra die skole begin. ALLE aansoeke moet voor 28 Februarie ingedien word.
Koshuisfooie
Die koshuisfooie vir 2025 beloop R32 000.