ATLETE HOU HOËRSKOOL SUID-NATAL SE NAAM HOOG!
Agt atlete van Hoërskool Suid-Natal is gekies vir die Pietermaritzburg en Distrikte Atletiekspan wat op Saterdag, 5 Oktober 2019, in Bloemfontein deelgeneem het. Wat ‘n uitstekekende prestasie. Die atlete is as volg:
Leandie du Toit | 1500m, Diskus en Verspring | O/14 |
Leandrie Nel | Diskus & Gewigstoot | O/15 |
Carla Kretzschmar | Hoogspring | O/16 |
Janelle van Schalkwyk | Diskus & Gewigstoot | O/16 |
Rozinta Nel | Spiesgooi | O/17 |
Lodewyk Marais | Hoogspring | O/14 |
Jaden Mc Intyre | Spiesgooi, Diskus & Gewigstoot | O/14 |
Michael Jooste | Gewigstoot | O/15 |
Suidies het Snakfees gehou en die mense wat die vertonings bygewoon het, werklik na hul asems laat snak! Dankie aan elke leerder, ouer en onderwyser vir hul betrokkenheid by die fees, sonder julle sou dit beslis nie ‘n reuse sukses gewees het nie.
FOTO A:
Voor: Rozinta Nel, Lodewyk Marais, Leandrie Nel, Leandi du Toit
Agter: Michael Jooste, Janelle van Schalkwyk, Carla Kretzschmar, Jaden Mc Intyre