You are currently viewing SKOLENUUS 6/11/2017

SKOLENUUS 6/11/2017

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

SPORTMAN EN -VROU 2017

Thinus Bester  aangewys as die Sportman van die Jaar – hy het die volgende behaal:

Speel rugby vir die 0/15 span waarvan hy ook die kaptein is.

Verwerf volkleure vir Rugby

Speel vir die eerste krieket- en gholfspan

Hy is ‘n skitterende atleet en word gekies vir die Pietermaritzburg Distriktespan.

Bronwin Day-Garden aangewys as die Sportvrou van die Jaar – sy het die volgende behaal:

Sy is ‘n uitstekende spiesgooier en verwerf Volkleure in Atletiek vir haar opname in die Pietermaritzburg Distriktespan

Sy was kaptein van die Atletiekspan sowel as die Swemspan

Speel vir die 1ste Netbalspan en verwerf Volkleure vir Netbal verteenwoordig die UGU-Distrikspan tydens die finale KZN-proewe.

Suidies is trots op die twee suidies wat met pragtige prestasies hul plek op ‘n verskeidenheid sportsoorte volgestaan het.

FOTO NAME

Photo A:  Bronwin Day-Garden en Thinus Bester