You are currently viewing SKOLENUUS 5/12/2016

SKOLENUUS 5/12/2016

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

HOëRSKOOL SUID-NATAL SKOLENUUS 5/12/2016

photo-aSuidies se netbalpoppe wil net baie, baie dankie sê aan Status Panelbeaters en persoonlik vir mnr Danie Steyn bedank vir die borgskap aan Suidies se eerste netbalspan.  Hulle speelklere en sweetpakke was, deur Status die jaar geborg en hulle het regtig baie komplimente oor hul klere die seisoen ontvang.

Ons opregte dank gaan aan Status en mnr Danie Steyn.

FOTO NAME

Photo A:   Yulàn Stander, Danie Steyn, Bronwin Day-Garden