GRAAD 12 VAKPRYSWENNERS
Suidies is trots op hul graad 12-leerders se akademiese prestasies en die volgende leerders het vakpryse in hul verskeie vakke ontvang:
Marlize Middleton | Wiskundige Geletterdheid |
Cara du Plessis | Ingenieurs Grafika en ontwerp |
Abigail Atkinson | Verbruikerstudies Toerisme Wiskundige Geletterdheid |
Cindi-Mari Buitendagh | Computer Applications Technology Rekeningkunde Besigheidstudies |
Charles Thompson | Afrikaans Huistaal Engels 1ste Addisionele Taal Lewensoriëntering Wiskunde Fisiese Wetenskappe Geografie Lewenswetenskappe |
Geluk aan elke leerder vir die opofferings wat gemaak is om hierdie uitstaande prestasies te kan behaal.
FOTONAME
Photo A: Charles Thompson
Photo B:Cindi-Mari Buitendagh