Suidies het Lentedag gevier met die Landsdienslede wat vir al die personeel ‘n geskenkpakkie en blom gegee het. Hul het toe na Mbango en Flower Foundation gegaan en vir die ou mense eetgoed gevat en hul bietjie vermaak met sang.
Suidies se netbal het gesorg vir ‘n uiters suksesvolle Lentebal die aand die tema was Alice in Wonderland. Die leerder het dit vreeslik geniet. Ons wil net graag elke persoon wat betrokke was om van die aand ‘n sukses te maak hartlik bedank vir al hul toewyding en harde werk.
FOTO NAME:
Voor – Markus van der Merwe en Charl Janse van Rensburg
Agter – Meliska Jansen van Vuuren, Lenize le Roux, Elizma Swart, Syntiché Marnitz, Anna Harmse, Rozinta Nel, Aiden van Niekerk