Yulán en Nceba word beloon
Suid-Nataller van die Jaar
Yulán Stander se betrokkenheid by die volgende het haar beslis die toekenning laat ontvang:
Op akademiese gebied presteer sy. Sy speel drie jaar vir die eerste netbalspan. Ontvang ‘n Bloedskenk sertifikaat vir onbaatsugtige dienslewering. Haar leiers eienskappe deur diens te doen as Prefek, asook die Voorsitter van die Landsdiens.
Yulán word met ‘n Springboktoekenning beloon as Lansdiener vir al haar toewyding en getrouheid.
LSEN learner of the year
Nceba Ncama has received this award because of the following:
He achieved academically well. He excelled at the following sports: played rugby for the first team for 2 years, participated in the South African LSEN Rugby Craven week and represented the first soccer team for 5 years. He also donates blood and won the Spelling B competition of the school.
Mev Marie Botha en die personeel wil elke leerder en gesin ‘n Geseënde Kersfees toewens.
FOTO NAME
Photo A: Yulán Stander
Photo B: Nceba Ncama