You are currently viewing SKOLENUUS 30/01/2017

SKOLENUUS 30/01/2017

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

Suidies se Junior- en Seniorkrieket spanne het die seisoen begin met goeie welslae.  Die 1ste krieketspan het teen Creston College gewen met 20 lopies.  ‘n Speler wat uitgestaan het met die kolf en bal was Kyle Janse van Vuuren hy het 36 lopies aangeteken en 3 paaltjies gevat.  Rudi Steyn het 42 lopies aangeteken en Cj Ludick het 20 lopies aangeteken net om seker te maak die telbord staan nie stil nie.

Photo A

Suidies se juniorkrieketspan het teen Creston gewen met 20 lopies.  Teen Kokstad het Suidies almal uitgeboul vir 73 lopies en in die 13de beurt het Suidies die teiken van 74 lopies behaal.

Wiggly Worms skop die jaar met ‘n groot fanfare af!  Die gr 8’s van Hoërskool Suid-Natal begin hulle hoërskoolloopbaan met ‘n lekker boeresport, ‘n sokkie, ‘n skoolverkenningstog en ‘n oorslaap.  Almal was dit eens dat dit pret en nogmaals pret was.

FOTO NAME

Photo A:         Back:    Kyle Smith, Kyle Janse van Vuuren, Hentie Smith

Middle: Tiaan Swart, Cj Ludick, Leenan le Roux, Richardo Engelbrecht

Front:  Rudi Steyn, JD Steyn, Tiaan Henderson