You are currently viewing SKOLENUUS 30/07/2018

SKOLENUUS 30/07/2018

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

Die jaarlikse interhuisatletiekbyeenkoms was ‘n reuse sukses en daar was altesaam 16 rekords gebreek op dié dag.  Die Witspan loop weg met die Atletiek Trofee as wenners van die dag.

Geluk aan die volgende leerders wat trofeë gewen het:

Senior Victor Ludorum:                       Enrico Burger

Senior Victrix Ludorum:                      Antoinette Harmse

Junior Victor Ludorum:                       Deacan Lombard

Junior Victrix Ludorum:                      Janelle van Schalkwyk