Hoërskool Suid-Natal moes onlangs afskeid neem van ‘n bekwame en uitstekende sekretaresse, me Jackie Erasmus. Vir bykans 10 jaar het sy haar optimisme en energie met ons gedeel. Sy het so pas in Durban tot ‘n nuwe beroep toegetree. Ons gaan haar verseker mis en wens haar alle voorspoed toe in die jare wat voorlê.
Suid-Natal High School is proud to announce that two of our soccer players Amele Madlala and Sisa Makaula were selected during the provincial trials to represent KZN (MMH) Soccer team.
Die Akademiese en LSEN-afdeling het verlede week elk ‘n besonder suksesvolle opedag aangebied.
FOTO NAME
Photo A: Jackie Erasmus
Photo B: Amele Madlala and Sisa Makaula