You are currently viewing SKOLENUUS 28/11/2016
Photo A

SKOLENUUS 28/11/2016

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

Carla du Plessis is as Dux leerder vir 2015 aangewys.

Ons sê geluk aan die volgende leerders met hul prestasies:

Wensel Schonken – Leierskap trofee

Kofi-Anan Mkumla – Suid-Nataller van die jaar

Sibusiso Ngqengelele –  Sportloopbaan beste

FOTO NAME

Photo A: Carla du Plessis
Photo B: Wensel Schonken
Photo C: Kofi-Anan Mkumla
Photo D: Sibusiso Ngqengelele