Suidies het die naweek teen Amanzimtoti High gespeel en regtig baie goed gevaar. Ons het uitstekende uitslae behaal.
Gedurende die week het die rugby- en netbalspanne teen Creston gespeel. Suidies se 2de netbalspan het naelskraap teen Creston se 1ste netbalspan verloor en die 0/16B gekombineerde span het teen Creston se 2de span verloor. Die rugby het vergoed en die telbord heeltyd aan die rol gehou en goeie tellings is aangeteken.
Suid-Natal High School’s Sharkie netball team and coaches would just like to thank Natal Recovery Towing Services for sponsoring new shirts for the team. Thank you for helping us start this season off with a bang and for giving back to the community.
FOTO NAME
Photo A: Lenize le Roux, Carla Kretzschmar, Wilmarie Labuschagne, Giselle Botha,
Bianca Caalse, Marleoné Wichmann, Jana Bornman