SPORTSTERRE
Thinus Bester en Bronwin Day-Garden het weggestap met gesogte trofees vir die Sportman en –vrou van die jaar. Bronwin het ook die Loopbaan Beste trofee verower vir die jaar.
Die volgende leerders was aangewys as presteerders van die jaar in die verskillende sportsoorte:
Ashké Theron | Netbal |
Adriaan Schonken | Gholf |
Amele Madlala | Sokker |
Michelle Kretzschmar | Swem |
JD Steyn | Krieket |
Marizane Wagenaar | Hokkie |
Jacques Gous | Rugby |
Adri van der Walt | Atletiek |
Wilma Bezuidenhout | Landloop |
Otto Botha | Skaak |
Ons sê baie geluk aan al die sportsterre vir hulle goeie prestasies en bydrae gedurende die jaar.
FOTO NAME
Photo A: Bronwin Day-Garden en Thinus Bester