You are currently viewing SKOLENUUS 26/10/2015

SKOLENUUS 26/10/2015

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

NUWE HOOFLEIERS 2016

Photo ATydens die jaarlikse prysuitdeling het almal in spanning gesit en wag vir die aankondiging van die nuwe hoofleiers. Suidies wens die nuwe hoofleiers baie geluk en sterkte toe vir 2016.

 

 

Photo BSibusiso Ngqengelele has been seledcted to represent the KZN u/17B cricket team. The team will take part in the National Interprovincial tournament in Worcester [Stellenbosch] from the 14-18 December 2015.

FOTO NAME

FOTO A: Tamlyn le Roux (Hoofdogter), Jared Gross (Hoofseun), Alicia Horne (Onderhoofdogter), Wensel Schonken (Onderhoofseun)

FOTO B: Sibusiso Ngqengelele