You are currently viewing SKOLENUUS 24/08/2020

SKOLENUUS 24/08/2020

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

Suidies verwelkom Mnr Tannah Stroebel wat die pos van Bemarkingsbestuurder gevul het by die skool.  Hy het by Pukke regte studeer.  Sy betrokkenheid by sport deur die jare is – Rugby Afrigter /Spanbestuurder /Bemarking NWU Pukke en Luiperds.  SARU afrigter vlak 2 Boksmart.

Hy het provinsiale kleure verwerf in die volgende sportsoorte:  Rugby, tennis, atletiek, muurbal, sokker en diepsee hengel.

Hy is beslis ‘n aanwins vir Suidies.

 

FOTO NAME

Photo A:         Tannah Stroebel