You are currently viewing SKOLENUUS 23/05/2016

SKOLENUUS 23/05/2016

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

Rugby het teen Durban Akademie gespeel dié naweek en met gemengde uitslae weg gestap.  Die junior gekombineerde span het gewen, so ook die senior gekombineerde span die eerstespan het in die laaste oomblik van die wedstryd die stryd gewonne gegee.

IMG_8493
Suidies 0/16 hokkiespan het teen Pinetown Girls gespeel, die meisies het voorwaar baie goed gespeel en wen 7-0.  Die span moet beslis dop gehou word, want die span het nog nie ‘n wedstryd die seisoen verloor nie.  Welgedaan meisies!!!

FOTO NAME

Photo A:   Leenan le Roux