You are currently viewing SKOLENUUS 22/08/2016

SKOLENUUS 22/08/2016

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

Suidies sê baie geluk aan die volgende atlete wat in hul verskeie ouderdomsgroepe by die UGU Distrik landloopkompetisie medaljes verower het:  Rachel Siyangapi en Nathan Albers ontvang silwer en Wilma Bezuidenhout, Eyleen Botes en Anica Saayman brons.  Hulle sal nou die UGU Landloopspan in Newcastle gaan verteenwoordig.

Photo A

Die Suidies Landloop-ligaspan het aan die KZN finaal by Amanzimtoti teen oorweldigende kompetisie gekompeteer.  Hulle het hul beste gelewer en dit baie geniet.   Ons wil net mej. Madelein Ferreira vir haar ondersteuning en reëlings bedank.   Om nie eens te praat van die die kilometers wat sy gereeld saam met die atlete draf nie … dankie!

FOTO NAME

Photo A:

Voor:  Anica Saayman, Rachel Siyangapi, Eyleen Botes
Agter:  Nathan Albers, Wilma Bezuidenhout