You are currently viewing SKOLENUUS 22/02/2016

SKOLENUUS 22/02/2016

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

Chané Dixon en Scipio vaar uitstekend …

Chané Dixon se perdry-uitslae van die SAENSA Q1: Eerste plekke in die volgende items – “Working Hunter”, “Working Riding” en “Equitation”. Tweede plekke – “Jumping (Competition Time”) en “Dressage A”. Derde plek in “Dressage B”. Voorwaar ‘n jong dame en perd wat wonderlik as ‘n span presteer.

Rugby: Eerstespan speel hul laaste aandreekswedstryd teen die “Southern KZN Development team”. Die telling was 33-0 in Suidies se guns, toe die teenstaanders die veld, net voor die einde van die wedstryd verlaat het.

 

Photo A Photo B

FOTO NAME

Photo A: Chané Dixon en Scipio

Photo B: Müller Booysen