You are currently viewing SKOLENUUS 22/04/2019

SKOLENUUS 22/04/2019

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

Ons is baie trots op ons hokkie-bokkies. Nege van die dogters is gekies vir die verskeie KZN-plattelandse spanne. Die 0/14 dogters is: Landie du Toit, Saskia Dantuma en Karin van Wyk. Die 0/16 dogters is: Lynette Bester, Kayla Jacobs, Mackayla Koekemoer, Janelle van Schalkwyk en Leché Greyvenstein. Die 0/18 dogter is Kayla Parsons.

Hulle gaan deur na die volgende rondte KZN-Coastals proewe in Durban. Sterkte aan elkeen van die dogters met die volgende rondte.

Ons wil ook vir ons 2019 borge bedank, veral vir Buffelskloof Farm Watch.

FOTO NAME

Photo A: Voor: Liandie du Toit, Lynette Bester, Saskia Dantuma, Kayla Parsons
Agter: Kayla Jacobs, Mackayla Koekemoer, Janelle van Schalkwyk, Karin van Wyk en Leché Greyvenstein