You are currently viewing SKOLENUUS 22/01/2018

SKOLENUUS 22/01/2018

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

Hoërskool Suid-Natal is baie trots op Jason Saayman wat die 2017 Dux-leeder is en spog met vier A’s.  Hy was ‘n voorbeeld vir baie van die leerders wat altyd net sy beste gelewer het.  Ons wens jou alle sukses toe met jou loopbaan.

 

 

Suidies sê welkom aan mev Bridget Venter wat aangesluit het by die LSEN afdeling en hoop sy gaan dit geniet om deel te wees van die Suidie span.

 

 

 

FOTO NAME

Photo A:   Jason Saayman

Photo B:    Mev Bridget Venter