SPORTTOEKENNINGS 2016
Suidies is trots op al hul sportsterre wat so goed presteer het gedurende die jaar. Hulle het die volgende toekennings ontvang:
- Adri van der Walt – Atleet van die Jaar
- Yulán Stander en Bronwin Day-Garden deel die Netbalspeler van die Jaar
- Anica Saaiman – Landloper van die Jaar
- Kofi-Anan Mkumla – Hokkiespeler van die Jaar
- Wensel Schonken – Gholfspeler van die Jaar
- Charles Thompson – Swemmer van die Jaar
- Thabiso Khowa – Sokkerspeler en Rugbyspeler van die Jaar
- Sibusiso Ngqengelele – Krieketspeler van die Jaar
- Otto Botha – Skaakspeler van die Jaar
FOTO NAME
Photo A: Adri van der Walt, Yulán Stander, Bronwin Day-Garden, Anica Saaiman en Kofi-Anan Mkumla
Photo B: Wensel Schonken, Charles Thompson, Thabiso Khowa, Sibusiso Ngqengelele en Otto Botha