Suidies is baie trots op Michelle Kretszchmar wat as Dux Leerder vir 2019 aangewys is. Michelle spog met 6 A’s. Sy was ook ons Hoofdogter van 2019 en een van die top sportpreseerders. Michelle jy het behoorlik op elke gebied uitgeblink, voorspoed met jou toekoms!
Michelle het 2de plek en Rochelle Potgieter ‘n 4de plek in die Sayidi streek behaal. Michelle verwerf ook ‘n 5de plek in die UGU distrik.
Ons sê geluk aan ons matrikulante van 2019 met hul uitslae.
Photo A: Michelle Kretzschmar