Rachel Siyangapi en Wilma Bezuidenhout was gekies vir onderskeidelik die Ugu Distrikte LSEN landloopspan en dieUgu Distrikte Landloopspan. Beide het in Newcastle gaan deelneem en goeie tye behaal. Rachel was 1ste in haar ouderdomsgroep en is gekies vir die Lsen KZN Distrikte span. Ons is trots op albei vir hul goeie prestasies.
FOTO NAME:
Photo A: Rachel Siyangapi