You are currently viewing SKOLENUUS 18/04/2016

SKOLENUUS 18/04/2016

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

Netbal:  Suidies het Woensdag teen South City gespeel, die wedstryde het in goeie gees afgeloop en dit was voorwaar ‘n aangename middag.  Suidies het al hul wedstryde gewen!

Suidies het Saterdag teen Kokstad gespeel, die eerste span het hulle harte uitgespeel en met ‘n goeie wen uit die stryd getree.  Die ander spanne het ook hul wedstryde gewen!!!

Rugby:  Rugbyspanne het teen Kokstad gespeel en het al hul wedstryde gewen.

Photo AHokkie:  Hokkie het teen Holy Family School die week gespeel en beide die 0/16 en eerstespan het hul wedstryde gewen.  Hokkie eerstespan het aan die jaarlikse hokkie Spar toernooi in Kokstad deelgeneem en eindig vyfde uit elf skole.

Photo B (15)

Tellings:

Hokkie:            0/16 Suidies [8] vs Holy Family [0]

1ste Suidies [6] vs Holy Family [0]

Netbal:         0/14 & 15 Suidies [14] vs Kokstad [6]

0/16 Suidies [18] vs Kokstad [5]

2des Suidies [18] vs Kokstad [5]

1ste Suidies [31] vs Kokstad [17]

Rugby:            0/14 & 15 Suidies [62] vs Kokstad [0]

0/16 Suidies [17] vs Kokstad [0]

2des Suidies [33] vs Kokstad [5]

1ste Suidies [26] vs Kokstad [5]

FOTO NAME

Photo A:  Jacques Gous

Photo B:   Olwethu Mkhwanazi [Sheppie High] en Leritia Schoombi [Suid-Natal]