You are currently viewing SKOLENUUS 17/10/2016

SKOLENUUS 17/10/2016

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

ATLETE HOU HOëRSKOOL SUID-NATAL SE NAAM HOOG!

photo-aNege Suid-Natal atlete is onlangs vir die Pietermaritzburg en Distrikte Atletiekspan gekies wat Saterdag, 15 Oktober, in Bloemfontein gaan meeding het.  Spanne van regoor die land het aan hierdie prestigebyeenkoms deelgeneem.

Die volgende atlete het in die top 4 posisies geëindig:

Jeandré Day – gewigstoot (seuns ope) derde plek

Bronwin Day-Garden – spiesgooi (meisies 0/17) tweede plek

Jarryd Berning – gewigstoot (seuns 0/16) vierde plek

Adri van der Walt – gewigstoot (meisies 0/16) derde plek en diskus (meisies 0/16) derde plek

Baie geluk met hierdie pragtige prestasies!

FOTO NAME

Photo A:      Adri van der Walt, Jarryd Berning, Bronwin Day-Garden en Afwesig Jeandré Day