Hoërskool Suid-Natal verwelkom Mnr en Me Herbst by Suidieland. Mnr Jakkie Herbst is aangestel as Adjunkhoof en sal Geografie en Sosiale Studies aanbied. Mev Anchen Herbst is aangestel as Departementele Hoof en sal Afrikaans en Engels aanbied. Ons wens hulle vele gelukkige jare by die Suidkus toe.
Die naweek se wintersport was gespeel teen Scottburgh en die spanne het hulle goed van hul taak gekwyt en met goeie uitslae die dag afgesluit.
FOTO NAME
Photo A: Mev Anchen Herbst en Mnr Jakkie Herbst