Netbal: Suidies is baie trots op die volgende netbaldogters wat vir die KZN netbalspanne gekies was.
Amanda Smit [o/18 KZN Dolphins]
Alicia Horne [o/17 Aqua KZN]
Bronwin Day-Garden [o/16 Sharks KZN]
Yulán Stander [o/16 Sharks KZN]
Chané Dixon blink uit in SANESA Perdry. Sy word in die KZN span opgeneem waar sy in vyf verskillende klasse, KZN verteenwoordig. Sy is ook gekies om aan die Nasionale Kampioenskap, te Misty Meadows, Pretoria in Oktober te gaan deelneem. Ons is baie trots op jou, Chané.
FOTO A: Alicia Horne, Amanda Smit, Yulán Stander, Bronwin Day-Garden
FOTO B: Chané Dixon