You are currently viewing SKOLENUUS 14/08/2017

SKOLENUUS 14/08/2017

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

Suidies landloopspan het aan die UGU distrik kompetisie deelgeneem en baie goeie tye opgestel.  Rachel Siyangapi en Wilma Bezuidenhout het albei goue medaljes ontvang vir eerste plekke in hul ouderdomsgroepe.  Ons sê baie geluk aan hulle met hul opname in die Ugu distrikspan wat in Newcastle gaan deelneem waar die KZN span gekies sal word.

Ons is trots op die twee atlete met hul prestasies en ons wens hul sterkte toe.

FOTO NAME:

Photo A:        Rachel Siyangapi en Wilma Bezuidenhout