You are currently viewing SKOLENUUS 14/01/2019

SKOLENUUS 14/01/2019

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

Suidies verwelkom die volgende personeel wat deel word van die Suidiespan

Mev Carin van Zyl vir Besigheidsstudies en Fisiese LO, mej Christé Botha wat Verbruikersstudies aanbied en mnr Hoffie Viljoen wat Fisiese LO gaan dosseer.  Dan verwelkom ons ook mev Denise Bester wat deel word van ons Administratiewe personeel.

Mev Marie Botha en Suidies se personeel  wil ook van die geleentheid gebruik maak om elke nuwe leerder en ouer by Hoërskool Suid-Natal hartlik welkom te heet.

FOTONAME

Photo A:  Mev Carin van Zyl, Denise Bester, mej Christé Botha en mnr Hoffie Viljoen.