Suidies is baie trots op Michelle Kretzschmar en JD Steyn. Hulle is altwee gekies om die KZN swemspan te verteenwoordig. Hierdie is twee swemmers wat dwarsdeur die jaar se galas goed vertoon het en ook by hul swemklubs presteer het.
FOTO NAME
Photo A: Michelle Kretzschmar en JD Steyn