You are currently viewing SKOLENUUS 12/08/2019

SKOLENUUS 12/08/2019

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

Prefekte het op 9 Augustus, Vrouedag ‘n spesiale prefekkamp by Skogheim bygewoon.  Mnr Jono Bestwick het die 25 prefekte opgelei in verskeie situasies en probleemoplossings.  Hulle het die kans aangegryp en baie innoverend gedink en strategieë geleer.  Dankie aan Juf Nicolet Schütz, mev Sandra Nell, mnr Jakkie Herbst en mev Marie Botha, ons skoolhoof wat die prefekte vergesel het.

Die Suid-Natal landloopspan het Vrydag aan die UGU Distrik proewe deelgeneem.  Die atlete het hul baie goed van hul taak gekwyt.  Leandie du Toit het ‘n silwer medalje vir haar tweede posisie verwerf en is gekies vir die UGU Distrikte span.  Sy gaan saam met die UGU span 31 Augustus in Newcastle aan die Provinsiale proewe deelneem.  Ons wens haar alle sterkte toe.

FOTO NAME

Photo A:

Voor:

Miyoneke Wessels, Lulu Terblanché, Syntiché Marnitz, Juf Sandra Nell, Steffie Pretorius

Middel:     

Leandré Nel, Willa Robbertse, Nicole Janse van Vuuren, Bianca Caalse, Cindy Bond, Marléne Cloete, Tamara van Rooyen, Leoné Booyse, Luzaan Meyer, mev Marie Botha, Hayley Saliba, Zenelle Strydom, Katy Delport, Rozinta Nel

Agter:

Mnr Jakkie Herbst, Thinus Bester, Dewald Ras, Juf Nicolet Schütz, Billy Erasmus, Christopher Viviers, Martin Fourie, Bennett du Plooy, Quintin Brink