You are currently viewing SKOLENUUS 11/09/2017

SKOLENUUS 11/09/2017

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

SPRINGBOK TOEKENNING VIR YULáN

As toegewyde en doelgerigte Landsdiener het Yulán Stander stelselmatig begin presteer.

Gedurende haar hoërskoolfase het sy drie keer Nasionaal gekry en ook KZN by die Oos-Kaapse Jeugberaad in 2015 verteenwoordig.

Na haar leierskaptoekenning in 2016, was dit ‘n kwessie van tyd om die hoogste sport te bereik.

Yulán sê Lansdiens het haar geleer dat ‘n leier nie net praat nie, maar ook luister.

Baie geluk, Yulán, met hierdie uitmuntende prestasie.  Hoërskool Suid-Natal is baie trots op jou.

 

 

Matrieksertifikate 2016:  Is nou beskikbaar by die skoolkantoor.