LANDSDIENERS LEER DAT ARBEID ADEL
Nieteenstaande die onplesierige weer, het die landsdienslede ingespring en hul energie gebruik om die skoolterrein skoon te maak.
Die baie swart sakke het hul net weereens laat besef dat gesonde arbeid die menslike siel verhef.
Suidies sê dankie aan die landsdienslede vir die mooi skoon terrein waarop elke Suidie nou trots kan wees.
FOTO NAME
Voor: Candice Mc Donald, Deoné Nel, Karen Putter, Demi Steyn, Lucinda Engelbrecht, Vicky Oswin, Michelle Kretzschmar.
Agter: Richard Morrison, Leandré Nel, Francios Pretorius, Cara van Zyl, Rochelle Potgieter, Yulàn Stander, Ankia Stander.