You are currently viewing SKOLENUUS 10/09/2018

SKOLENUUS 10/09/2018

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

LANDSDIENS VIER LENTEDAG

Die landsdienslede het hard voorberei om ‘n suksesvolle Lentedag te organiseer.

Die dag het vroeg begin. Personeel en werkers is ‘n bietjie bederf om tasbare waardering en dankie te toon.

Daarna was dit die groot uittog na Mbango en Flower Foundation – tehuise om ‘n kuiertjie by die senior burgers af te lê. Die Landsdieners het op allerlei wyses getrakteer, maar dit was veral die genotvolle sang wat die hartsnare geraak het.

Dit was ‘n vrolike en kleurvolle dag wat vir elkeen ook ‘n tikkie weemoed ingehou het.

FOTONAME

Photo A:

Voor: Miyoneke Wessels, Michaela van den Heever, Marlene Cloete, Valerie Ahrens, Juanita Kritzinger, Rochelle Potgieter, Vicky Oswin
Middel: Candice McDonald, Marizaan Coetzee, Adrian Erasmus, Cara van Zyl, Megan Barnard, Simoné Pauley, Cindy Bond, Hermione van Zyl, Kuthle Jokazi, Liandri Nel, Gemma van Staden
Agter: Rohan Pienaar, Amanda Nel, Christopher Burls, Duane le Roux, Christiaan Brits, Thinus Bester, Ethan Grobler, Janus Wagenaar, Michelle Kretzschmar