You are currently viewing SKOLENUUS 09/11/2020

SKOLENUUS 09/11/2020

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

Ons kondig met trots aan dat mev Anchen Herbst departementeel aangestel is as adjunkhoof van Hoërskool Suid-Natal met ingang van 1 Desember 2020.  Baie geluk met u aanstelling en mag u baie gelukkige jare beleef by Hoërskool Suid-Natal.

Ons leerders begin vandeesweek met eksamen en ons wens hulle alle sterkte toe.

Fotoname:

Foto A:  Mev Anchen Herbst