Suidies se eerstespan-hokkie, -netbal en – rugby het by Scottburgh in toernooie gespeel. Die spanne het met gemengde uitslae deelgeneem. Dit was wel ‘n baie geslaagde toernooi gewees want spanne kon van die geleentheid gebruik maak om hul spanne uit te sorteer teen strawwe kompetisie.
Die Mnr en Mej Suid-Natal kaartjies is te koop by die skoolkantoor, hierdie is beslis ‘n spog geleentheid wat u nie moet misloop nie. Kaartjiekoste R50 per persoon en dit vind plaas in die skoolsaal op 19 Maart tyd 18:30 vir 19:00.
FOTO NAME
Photo A: Christel van Wyk
Photo B: Leché Greyvenstein
Photo C: Shaun Pretorius