You are currently viewing SKOLENUUS 07/09/2015

SKOLENUUS 07/09/2015

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

Photo ALiam Botha is gekies vir die 0/14 AVS Rugbyspan wat 8-13 Junie in Kroonstad teen ander provinsies gaan deelneem het. Hy was ook vir die span as kaptein gekies. Op die toernooi word hy as nie-reisende reserwe vir die SA 0/14 AVS Rugbyspan gekies. Hy is onlangs in die SA 0/14 span opgetrek en gaan op 3-10 Oktober in Namibië, Suid-Afrika verteenwoordig. Veels geluk Liam, ons is trots op jou.

Die prefekkamp het op 4 en 5 September by Sweetdale plaasgevind. Dit was ‘n avontuur vir die leerders en hulle is slaggereed vir 2016.

 

FOTO A:        Liam Botha