MNR EN MEJ SUID-NATAL 2016 …REINHARDT & KOFI
‘n Aand vol afwagting en pret. 52 Deelnemers dans hul harte uit en bekoor die beoordelaars met hul natuurlikheid, sjarme en skoonheid. Dankie aan al ons borge en almal wat bygedra het om die aand ‘n sukses te maak.
Mej Suid-Natal Kofi Mkumla en Mnr Suid-Natal Reinhardt Bosse.
1ste Prinses en Prins: Crystal Thomas en Nico Gouws
2de Prinses en Prins: Alicia Horne en Jared Gross
Mej en Mnr Fotogenies: Carla Scholtz en Wensel Schonken
Mej en Mnr Persoonlikheid: Jeanelle van Niekerk en Wensel Schonken
FOTO NAME
Photo A: Alicia Horne [2de prinses], Kofi Mkumla [Mej Suid-Natal] en Crystal Thomas [1ste Prinses]
Photo B: Nico Gouws [1ste prins], Reinhardt Bosse [Mnr Suid-Natal] en Jared Gross [2de prins]