You are currently viewing SKOLENUUS 07/05/2018

SKOLENUUS 07/05/2018

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

Daar was die afgelope 5 maande gedans dat die bene rittel in voorbereiding vir ons eerste groot feesjaarverrigting!  Bonkige rugbyspelers het verlede week gewys hoe hul selfs ligvoets ‘n danspassie of twee kon doen.  Leerders uit elke graad het die geleentheid aangegryp om deel van Revue 2018 te wees.  Gewilde musiek oor die afgelope 50 jaar het weer almal aan die voetestamp gehad.  Tien dogters, betrokke  by verskillende dansskole het die choreografie meesterlik gedoen.

We are so impressed with the absolute commitment and involvement shown by every staff member and pupil who made this a memorable event.  It was heartwarming to experience such an effort to make this event a success.

Ons wil graag al die ouers en leerders vir hul toegewydheid bedank.

FOTO NAME

Photo A:

Janus Wagenaar en Carla Kretzschmar

Photo B:

1ste – Sinesipho Sompa, Siphesihle Gumede, Ncebakazi Ncama

2de – Ashleigh Swanlow, Khanyisile Zwakala, Jessica Grobler, Danelle Green

3de – Kyle Jansen van Vuuren, Leslie Walker, Hentie Smith