MNR CHARLES & MEJ ASHKé
Hoërskool Suid-Natal was Vrydagaand omskep in die nuwe “Olimpus” Griekse gode en godinne het die asems weggeslaan! Die volgende leerders het weggestap met die lourierkranse:
Mej Fotogenies: Ashké Theron
Mnr Fotogenies: Charles Thompson
Gr 12 Mej Persoonlikheid: Eyleen Botes
Gr 12 Mnr Persoonlikheid: Jacquis du Plessis
Gr 11 Mej Persoonlikheid: Marizane Wagenaar
Gr 11 Mnr Persoonlikheid: Thyren Potgieter
Mnr Suid-Natal – Charles Thompson
1ste Prins – Thyren Potgieter
2de Prins – Nico Gouws
Mej Suid-Natal – Ashké Theron
1ste Prinses – Esther Boshoff
2de Prinses – Marizane Wagenaar
Ons opregte dank aan die gemeenskap wat weereens hul beursies wyd oopgemaak het om hierdie fondsinsamelingspoging suksesvol te laat verloop.
Dit was ‘n voorreg om oud Suidies Camena Drakopoulos, Rudi Prinsloo, Helenka Barnard, Sharna-lee van der Merwe uit te nooi as beoordelaars en Sean van Tonder het ons met sy ondervinding bygestaan.
FOTO NAME
Photo A: Marizane Wagenaar [2de prinses], Ashké Theron [Mej Suid-Natal] en Esther Boshoff [1ste prinses]
Photo B: Nico Gouws [2de prins], Charles Thompson [Mnr Suid-Natal] en Thyren Potgieter [1ste prins]