Suidies se netbalaandreeks het met gemengde welslae afgeskop. Die tweede span het teen Creston se tweedes gespeel en gewen, maar moes die knie buig teen South City College se tweede span. Suidies se eerste span het teen Creston gespeel en het as wenners uit die stryd getree.
Suidies rugbyspan skop die nagreeks af met ‘n 19-0 wen teen Creston.
Die Junior en Senior krieketspanne het die naweek die knie gebuig en verloor teen Sheppie se krieketspanne.
FOTO NAME
Photo A: Bronwin Day-Garden
Photo B: Johan Pretorius wat deur Siya Khawula gelig word in die lynstaan