Suidies se gholfspanne het teen Kingsway gespeel. Hulle verloor 3-1. Simoné Ferreira wys die manne op die gholfbaan ‘n ding of twee.
Suidies het die naweek teen Kuswag uitgedraf. Die uitslae was meeste ten gunste van Kuswag. Suidies se 0/15 rugbyspan en die 1ste hokkiespan het egter Kuswag laat les op sê.
FOTO NAME
Photo A: Quintin Brink
Photo B: Kayla Parsons