You are currently viewing SKOLENUUS 05/03/2018

SKOLENUUS 05/03/2018

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

Suidies beleef ‘n  opwindende sport week.  Die eerste netbalspan wat die aandreeks gewen het, het te staande gekom teen sterk oppisie, Amanzimtoti High School wat gesorg het vir ‘n naelbyt en spanningsvolle wedstryd.  Suidies tree uit as die wenners met ‘n telling van 12-9.

Die krieketspan het die naweek teen Creston gelykop gespeel [202].  Beste kolwer CJ Ludik 75 lopies en beste bouler Kyle Jansen van Vuuren 5 paaltjies vir 47 lopies.

Komende naweek speel die eerste spanne in die Scottburgh Festival by Scottburgh.

FOTO NAME

Photo A: 

Agter – Benthea van den Berg, Clarinda Dreyer, Christelle van Wyk, Ankia Stander, Juf Desiré  Klopper, Askhé Theron, Nicole Theron, Carla Kretzschmar.

Voor –  Antoinette Harmse, Shania Schutte