You are currently viewing SKOLENUUS 03/06/2019

SKOLENUUS 03/06/2019

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

Saterdag 8 Junie is die groot Sportdag.  Suidies vs Sheppie!!  Ouers en ondersteuners word uitgenooi om die dag saam met ons by Sheppie te kom geniet.

Geluk aan Nadrian Potonas wat gekies is om die UGU-distriktespan by die volgende rondte van die provinsiale proewe te verteenwoordig.

Suidies hokkie het teen New Forest meegeding.  Beide spanne het goeie spel gespeel en gewys waarvan hul gemaak is.  Baie geluk aan Suidies wat albei wedstryde wen.

FOTO NAME

Photo A:

Ankia Stander [Kaptein 1ste netbalspan], Tiaan Henderson [Kaptein1ste rugbyspan] en Kayla Parsons [Kaptein 1ste hokkiespan]

Photo B:

Nadrian Potonas