AKADEMIESE GRAADWENNERS 2015
Tydens ons jaarlikse Prysuitdelingfunksies is die volgende leerlinge as Akademiese Graadwenners aangekondig: Rochelle Potgieter (graad 8); Charles Thompson (graad 9); Vasti Booysen (graad 10); Coenraad du Toit (graad 11) en Joalize Saayman (graad 12).
Ons is baie trots op elke leerling wat sy of haar beste gelewer het om bo aan die leer te eindig. Welgedaan Suidies!!!
FOTO NAME
FOTO A: Rochelle Potgieter, Charles Thompson
FOTO B: Vasti Booysen, Joalize Saayman en Coenraad du Toit