Hoërskool Suid-Natal bedank mnr. Roger Hartley vir die Suidkus Skaaktoernooi wat deur Master Maths geborg is.
Ons as Suidies wil dan sommer geluk sê aan Coenraad du Toit wat met sy taktiese denke die regte skuiwe op die regte tye gemaak het om die eerste plek in die skaaktoernooi te verower. Otto Botha het ook nie op hom laat wag nie en spog met ‘n pragtige tweede plek.
FOTO NAME
Photo A: Otto Botha, mnr. Roger Hartley, Coenraad du Toit