You are currently viewing Scottburgh Festival

Scottburgh Festival

Die eerstespanne van Suidies se rugby-, hokkie- en netbal het aan die Scottburgh Festival deelgeneem die naweek en met gemengde welslae weggestap.

Rugby:  Suidies 10 vs Kloof 15

Hokkie:   Suidies 0 vs St Patrick 0

Suidies 4 vs Ixopo 0

Suidies 0 vs Werda 1

Netbal:   Suidies 6 vs Kloof 11

Suidies 9 vs Durban Noord Kollege 6

Suidies 11 vs Werda 0

 

Met sulke uitslae lê daar ‘n opwindende seisoen voor vir die sportspanne.